Wie is Jan!

Almal, Familie en Vriende almal is welkom by die nuwe inisiatief, trots Afrikaanse Restaurant in Montana. #janseskuld
 
Jan se Skuld, dien as ‘n Steakhouse, Kroeg, Braai, en Gastropub, maar het ook ‘n verwelkomende speelarea vir die kinders.
 
Ons is oop vir funksies, ontbyt, middagete, aandete en drankies, asook live bands van regoor Suid-Afrika
 
Eienaars: Johan Swift, Corrie Botha, Helga Botha
 
Jan bied gratis WiFi, so kom werk by Jan #jyweetjywil
 

Jan se Kos!

Kom Kuier vir Jan!

Ons is oop: 

Maandae – Saterdae: 09:00 – 22:00,  Sondae 09:00 – 20:00

Bel ons op: 071 226 4976
Of stuur ‘n epos aan: admin@janseskuld.co.za 
Besoek gereeld saam met vriende, lekker om uit te kom en 'n paar drankies te drink. Goeie atmosfeer, drankpryse is gemiddeld. As ons hier eet bestel ons gewoonlik eisbein en skyfies. Goeie waarde vir geld, dink nie iemand in die area klop op prys en kwaliteit kombinasie nie. Eisbein bly ook langer warm so al is diens stadig is jou kos steeds warm. 🙂
EebieDeebie
Tripadvisor
Perfekte kuier vir vriende. Die diens was goed en deurlopend. Almal behalwe een in ons groep was verheug oor hul kos, en die atmosfeer was wonderlik!
Quest B
Tripadvisor
Lewendige atmosfeer, goeie middagete specials, baie pensioenarisse, ons self ook. Het 'n Tbone en keuse van bykoslaai, of skyfies, pap & sheba gehad teen 'n baie spesiale goeie prys. Het ook vleis huis toe geneem. Tweede keer wat ons vir 'n Vrydag middagete besoek het en sal weer terugkeer.
Annalene
Tripadvisor
In watter area sal jy graag n tak wil open?

Page designed and maintained by BlueDot Agency 2022